Ontvang 10% afslag op die prys met besprekings via ons webwerf

Pinkepank Gastehuise: Ontbyt

‘n Groot Duitse ontbyt word aan afsonderlike tafels vir elke geselskap bedien om die dag goed te begin. Daar is ‘n buffet waar u u self bedien en u bestel u eierdisse volgens smaak.

Gaan terug
Ontvang 10% afslag op die prys met besprekings via ons webwerf