Ontvang 10% afslag op die prys met besprekings via ons webwerf

Pinkepank Gastehuise: Parkering.

Ons gastehuis het ‘n parkeerterrein vir gaste. Motors staan dus nie in die straat nie en ‘n mens kan met gemak jou bagasie in- en uitlaai.

Gaan terug
Ontvang 10% afslag op die prys met besprekings via ons webwerf